# of occurrences |
# of sentences |
Sample sentence |
0 |
32 |
Absoluut niks want jy is niks. |
1 |
74 |
Abba Vader sê in Hos 2:6 “. |
2 |
180 |
Adam is hul enigste kind. |
3 |
270 |
“Ag, Daisy is ‘n ander een. |
4 |
355 |
Aartappels in die Yskas is 'n groot NEE! |
5 |
408 |
Aansoeke sluit op Vrydag 10 September 2018 om 18:00. |
6 |
461 |
Aile aan Him wat altyd getrou is eny op Sy tyd uitkoms gee Ons dien ‘n Groot God. |
7 |
467 |
Aandete is elke aand beskikbaar in ons restaurante. |
8 |
514 |
Aan die ander kant is daar verskillende voorbeelde. |
9 |
538 |
Aan die einde van die boek Job, is God vies vir Job se vriende. |
10 |
508 |
Afrikaners sal op vele terreine nou mekaar moet ondersteun. |
11 |
503 |
Aan sy regterkant is die wit streep en aan die linkerkant is daar die string fietsryers. |
12 |
472 |
!) (7) Goeters wat gebêre is om tyd te bespaar - (want 'n mens weet nooit wanneer jy dit nodig gaan kry nie! |
13 |
493 |
Aan hierdie formule kan ek niks toevoeg nie – en wil ek ook niks van wegneem nie. |
14 |
438 |
Aangaande hierdie Seun, word die hele wêreld in verse 10-12 gelas dat hulle Hom moet gehoorsaam. |
15 |
396 |
Aan die einde van die toernooi is daar twee All Star spanne gekies by die seuns en meisies. |
16 |
401 |
Aan alle hondeliefhebbers, het julle geweet dat ‘n mens ‘n hond kan leer om nie onnodig te blaf nie? |
17 |
329 |
Absa het R20 000 geborg, Pep Stores het 100 komberse geskenk en Cullinan Info was vol blikkieskos wat deelnemers bygedra het. |
18 |
338 |
Aartappels en patats is die enigste twee gewasse waarvan die produksie die afgelope drie jaar verdubbel het.” |
19 |
327 |
Aan die genadekant: dis eintlik Hy wat jou in hierdie tyd sal vashou… Prakties: Gee jouself vyf minute “time-out” waarin jy vreugde skep in God se teenwoordigheid. |
20 |
285 |
Aangesien daar 'n beperkte aantal slypskoolgangers geakkommodeer kan word, moet diegene, wat graag die slypskool wil bywoon, spoedig met die BSV kontak maak by of met Lelani by 0733883377 (na-ure). |
21 |
256 |
Aan die ander kant het bemarkers ook ’n verantwoordelikheid teenoor verbruikers, hoofsaaklik om te verseker dat verbruikers nie mislei word nie. |
22 |
216 |
Aan die einde van elke verhaal is daar ‘n kort gebed wat vir die kind, so glo ons, die boodskap nog sterker sal tuisbring en wat hom nog meer sal leer van die mens se verhouding tot God in Jesus Christus. |
23 |
219 |
Alles dui daarop dat die Antichris se toekomstige wêreldregering uit die Midde-Ooste beheer sal word, uit ‘n gebied wat deel van al vier die vorige wêreldryke was. |
24 |
203 |
Aan sy getroue getuies in afvallige Thiatire sê Hy: “Hou maar net vas wat julle het, totdat Ek kom. En aan hom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, sal Ek mag oor die nasies gee” (Op. |
25 |
179 |
Aanvanklik is die leser, afgesien van die onderliggende spanning wat meesterlik deur Koch geskep word, nie bewus van die omvang van die gruwels wat gepleeg is en nog sal word nie. |
26 |
159 |
Aangesien teelepels selfs in Europa ‘n tydlose item is, is dit interessant om te weet hoe insetverskaffers op dié kontinent te werk gaan wan- neer ‘n inligtingsdag aangebied word. |
27 |
124 |
Abel Steyn (GK Lydenburg) Skatryk… maar dikwels brandarm aan diens vir die Here en in diens van die Here… Die oorvloedige Geloofsrykdom inspireer en motiveer tot verdere geloofsverryking! |
28 |
124 |
Aan die klein groepie oorwinnaars in Sardis belowe die Here Jesus dat hulle saam met Hom in die hemel sal wees en dat hulle name nie uit die boek van die lewe uitgewis sal word nie. |
29 |
125 |
Algemene simptome kan gereelde argumente tussen die bejaardes en hul versorgers wees of skielike persoonlikheids- of gedragsverandering by die bejaardes. |
30 |
84 |
Aangesien ongeveer dertig kinders (elk met verskillende persoonlikhede en vermoeëns) in die klas sit, word lesse rondom die grootste gemene deler uitgewerk. |
31 |
84 |
Akademiese ondersteuningsprogramme aan hoëronderwysinstellings moet studente dus toerus met die nodige vaardighede om toetsangs in so ’n mate te kan reguleer dat dit positief bydra tot hulle akademiese prestasie (Rana en Mahmood 2010:71). |
32 |
71 |
Aansoekers moet tussen 18 en 59 jaar oud wees, medies ongeskik verklaar wees, nie in ʼn staatsinrigting versorg word nie, aan die vereistes van die middeletoets voldoen en nie ander maatskaplike toelae ontvang nie. |
33 |
68 |
As jy die verkeerde produk kies en jy moet dringend die geld bekom of net gereelde bedrae deponeer, kan jy boetes betaal as die gekose rekening dit nie toelaat nie. |
34 |
78 |
Alexander die Grote kon kleintyd geween het oor daar maar net soveel lande was vir hom om te verower, en Hector Peterson was op dertien al mans genoeg om die koeëls van die SAP aan te durf, maar die meeste van ons word nie só gou groot nie. |
35 |
52 |
Aangesien dit ‘n invloed het op die land se inflasieverwagtinge word die syfers vir die nuutste verbruikerprysindeks… Olifant verniel polisievoertuig in Welkom Die motorhawe personeel van die polisie in Welkom wou nie die storie glo wat vertel is deur Lt. |
36 |
51 |
Aanstelling van pas gekwalifiseerde onderwysers:'n Ander strategie om die kostes op die VvW-begroting te verminder is om eerder pas afgestudeerde onderwysers in die WKOD aan te stel as onderwysers wat reeds hoë salarisse verdien. |
37 |
38 |
Boeyens: Ag, ek sou sê derduisende kollegas dink soos ek. “Derduisende” dersjmuisende … Die waarheid is dat die wetenskaplikes wat nie met die oerknal saamstem nie 'n baie klein minderheid van die wetenskaplike gemeenskap vorm. |
38 |
19 |
Alhoewel godsdiensregte belangrik geag word, is dit – soos ander fundamentele regte in die Handves – beperkbaar ingevolge die algemene beperkingsbepaling van die Grondwet, artikel 36, indien daar aan die kriteria vermeld in hierdie artikel voldoen word. |
39 |
14 |
Destigmatisering: Teologie van hoop Die rol wat die opstanding in die Westerse teologie gespeel het, is verbasend min. Veral op die gebied van die dogmatiek staan die opstandingsgebeure dikwels in die skadu van die versoeningsleer en die kruisteologie. |
40 |
17 |
Albertus Kennedy, HUB van SWD-krieket, het Maandagaand tydens die pettefunksie gesê: "Die Africa T20 Cup is die ideale geleentheid vir borge om blootstelling te kry, aangesien meeste van die wedstryde lewendig op televisie gebeeldsend sal word." |
41 |
10 |
Daarby stem generiese definisies (van oorspronklikheid, onafhanklikheid van denke en vormgewing en die produksie van nuwe kennis en intellektuele eienaarskap) en sulke definisies in die afsonderlike dissiplines en tradisies nie met mekaar ooreen nie. |
42 |
8 |
Diegene wat beswaar maak teen die toepassing van die godsdiensbeleid in skole, beweer vorige pogings tot beraadslaging en korrespondensie met beheerrade, die onderwysdepartement, Fedsas en andere het, waar dit enigsins beantwoord was, tot weinig gelei. |
43 |
4 |
Die korrekte posisie vir die meting is geïdentifiseer deur die voorvinger op die deelnemer se linkersleutelbeen te plaas voordat die Viportongeveer drie vingerwydtes onder dié posisie vasgeheg is. Nadat die Viport korrek geplaas is, het die meting begin. |
44 |
2 |
… En dit sal die plaag wees waarmee die Hereal die volke sal tref wat opgetrek het om teen Jerusalem te veg: Hy sal hulle vlees laat wegteer terwyl hulle nog op hul voete staan; en hulle oë sal wegteer in hulle holtes, en hulle tong wegteer in hulle mond. |
45 |
3 |
Ek stap die pad nie alleen nie; daar is verrassend baie mense soos ek wat die lewe van geloof verlaat het en ‘n lewe van vrye toewyding gevind het, dit verryk met die beste en nuutste bewese navorsing en daarmee (wil) waarde toevoeg tot ander se lewens. |
47 |
1 |
Slegs die priesters kon egter die allerheiligste betree waar die standbeel van die god of gedin gehuisves is. Die gewone mense moes buite die tempel wag waar die priester die een was wat kultiese handelinge votrek het en die offers gebring het. |
48 |
1 |
Om die ondersoek 'n regverdige toets te maak, moet elke groep dieselfde gebruik: Verduidelik dit aan die leerlinge terwyl die ekspriment gedoen word - dit sal nie 'n regverdige toets wees as elke groep verskillende papier en gewig boeke gebruik nie. |
51 |
1 |
Teen hierdie tyd is die aparte woorde alreeds aangeleer en sal die leerling dus daartoe in staat wees om die boek sonder hulp vlot te lees. die sal die leerling weer eens ‘n gevoel van bemeestering gee, en sy belangstelling in boeke en in lees bevorder. |